Een Konfrontasie Songtext - Van Coke Kartel

Een Konfrontasie - Van Coke Kartel

Kon jy die aand soos ek lees?
Ek weet natuurlik presies wat daar gebeur het
Sy se ek gooi alles saam met my naam weg
Die woorde sny my en ek bloei


Koor
:
Een konfrontasie van ʼn kopklits af
Sit nog een in die hand
Veertig dae en veertig nagte laas was ek niks om oor te lag nie
Lag so hard as wat jy kan
Lag so hard as wat jy kan

Ek sal die grap wees as jy my nog een vertel
Bebloede oë en wit tafelblad
Slaap net ʼn bedreiging en die son is al op
Iemand skree: "Wat de fok?"
en ek voel ek moet ook


Koor


Van lekker lag kom ʼn massiewe fokop
Skeur jou moue af
Verbeel jouself jy lewe nog
Vrot energie ons enigste middelaar
Iemand skree: "Hou op!"
en ek voel ek moed


Koor


Video: Een Konfrontasie von Van Coke Kartel

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Een Konfrontasie von Van Coke Kartel gefällt:

Kommentare