Leeuloop Songtext - Robbie Wessels

Leeuloop - Robbie Wessels

Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil
Daar is 'n lelike ding wat kopwys
In Parys
Iets heeltemal anders as 'n bike race
Of 'n kopluis
Of by bachelor parties muis wys
Op 'n barstoel by 'n braai
Sit 'n ou en eet sy slaai
Asseblief my lief se ja
Kan ek leeuloop?
Die ouens het mooi gevra"
Nou as jy weet wat die leeuloop is
En jy weet waar die leeu moet rus
Maak jou broek en jou belt los geleidelik
Die leeuloop is baie verleidelik
En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene
Trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net leeuloop"
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil
My boetie Brollocks wou die leeuloop uittraai
By 'n spitbraai
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie
Toe ek omdraai staan die SABC daar en wil dit uitsaai"
Nou hy't geweet wat die leeuloop is, en hy't geweet waar die leeu moet rus
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
Hy weet die leeuloop is baie verleidelik
Op SABC 2 het hy dit stap vir stap verduidelik
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil


Video: Leeuloop von Robbie Wessels

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Leeuloop von Robbie Wessels gefällt:

Kommentare