Hou Vas Jou Matras Songtext - Robbie Wessels

Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels

daars net een ding van die vrystaat waarna ek verlang
dis die seuns koshuis op kroonstad se onderste gang
in kamer 23 het ek gebly saam die grootste kakmaker van die kontrei

hou vas jou matras want de vos is weer los
hou vas jou matras want de vos is weer los

henno de vos bly naby aan steynsrus
sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is

naby die badkamer aan die einde van die gang
hang n bloedrooi gedaante hulle noem hom n brandslang
rustig staan jy op niks gaan mos gebeur
en sodra jy op die toilet sit gaan niks vir henno keer

hou vas jou matras want de vos is weer los
hou vas jou matras want de vos is weer los

henno de vos bly naby aan steynsrus
en sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is

ou de vos is n bliksem almal weet dit hier
van muis tot meerkat biltong deel hy met plesier
maar voor jy daaraan eet hier le die geheim
laat hy eers daaraan proe dan wen jy dalk sy game

hou vas jou matras want de vos is weer los
hou vas jou matras want de vos is weer los

henno de vos bly naby aan steynsrus
en sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is

henno de vos bly naby aan steynsrus
en sy pa en sy ma aanvaar aanvaar hom soos hy is


Video: Hou Vas Jou Matras von Robbie Wessels

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Hou Vas Jou Matras von Robbie Wessels gefällt:

Kommentare