Hey Jy Songtext - Nicholis Louw

Hey Jy - Nicholis Louw

Hier's jou plek kom sit hier langs my
Reg om hierdie dorp met rooi te verf
Hier kom dit nou

Vanaand wil ek jou net wys wat wou
Vanaand wil ek heel aand met jou dans

Hey jy, jy lyk so gevaarlik
Voel my hart klop wild en onbedaarlik
Na na na na na na na na
Ohohohoh

Hey jy, jy lyk onvermydelik
Keer my as ek jou bietjie te styf druk
Na na na na na na na na
Ohohohoh

Endorfien adrenalien
Ek sien jy's lus om uit te hak vanaand
Hier kom dit nou

Vanaand wil ek jou net wys wat wou
Vanaand wil ek heel aand met jou dans

Hey jy, jy lyk so gevaarlik
Voel my hart klop wild en onbedaarlik
Na na na na na na na na
Ohohohoh

Hey jy, jy lyk onvermydelik
Keer my as ek jou bietjie te styf druk
Na na na na na na na na
Ohohohoh

Wasem op die ruite
Die hele wêreld buite
Verdwyn want jy is myne
Laat my sweet

Wasem op die ruite
Die hele wêreld buite
Verdwyn want jy is myne
Laat my sweet
Laat my sweet

Hey jy, jy lyk so gevaarlik
Voel my hart klop wild en onbedaarlik
Na na na na na na na na
Ohohohoh

Hey jy, jy lyk onvermydelik
Keer my as ek jou bietjie te styf druk
Na na na na na na na na
Ohohohoh


Video: Hey Jy von Nicholis Louw

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Hey Jy von Nicholis Louw gefällt:

Kommentare