Bitterwyn Songtext - Lukraaketaar

Bitterwyn - Lukraaketaar

Ek sit hier en wonder oor die trane op jou wang
Ek glo ek kan daarsonder dat ek na iemand verlang
Ek sit steeds en wonder oor jou liefde van my kwaal
Vergeef net my sondes voor die swart my kom haal

Ek droom van die aande vol passie en spyt
Die wyn smaak na bitter, of kort dit nog tyd?
Ek groet jou vir oulaas, ek het my loon gekry
Liefde soos vir ander is 'n doring vir my
Laat gaan jou gedagtes, laat jou gemoed net rus
Dis 'n chapter in my lewe wat die leser afpis

Ek droom van die aande vol passie en spyt
Die wyn smaak na bitter, of kort dit nog tyd?
Ek droom van die aande vol passie en spyt
Die wyn smaak na bitter, of kort dit nog tyd?

Ek het nie meer tyd


Video: Bitterwyn von Lukraaketaar

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Bitterwyn von Lukraaketaar gefällt:

Kommentare