Dans op die Tafels Songtext - Kurt Darren

Dans op die Tafels - Kurt Darren

Dans op die tafel.

Die dag was lank.
Die donker donderbuie het jou lag kom vang.
Nou sit jy alleen vanaand.

Klim van jou voete af kom maak 'n plan
Daar is altyd iewers 'n party aan die gang
Ja, die dag was lank, te lank

Kom ons dans op die tafel
Sit jou hande in die lug
Hey mama hey mama wie is lus
Om te dans op die tafels tot die sweet drup
Hey mama hey mama wie is lus

Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey mama hey mama wie is lus

Die dag was lank
Jou tasse staan al weer by die deur gepak
Nou sit jy weer sak in as

Klim van jou voete af kom maak 'n plan
Daar is altyd iewers 'n party aan die gang
Ja, die dag was lank, te lank

Kom ons dans op die tafel
Sit jou hande in die lug
Hey mama hey mama wie is lus
Om te dans op die tafels tot die sweet drup
Hey mama hey mama wie is lus

Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey hey, oooooh
Hey mama hey mama wie is lus

(Musiek interval)

Die dag wat jy besef dat jy net joune is,
Sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus

Video: Dans op die Tafels von Kurt Darren

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Dans op die Tafels von Kurt Darren gefällt:

Kommentare