Vir Liefde Songtext - Karen Zoid

Vir Liefde - Karen Zoid

Woedend waai die wind vanaand
Bly maar in die linker baan
Wolke breek en stort n traan
Tvs kondig oorlog aan
Daar's so min wat ek verstaan
Al my kennis het vergaan
Die snelweg het n donker maan

Deesdae stel ek net belang in liefde
Wie is ek sonder liefde
Wat weet ek sonder liefde
Jy se dis n cliche

Ek en jy loop op dieselfde pad
Stukkend moeg en afgemat
Sterk oppad na wie weet wat
Sterk oppad en dom omdat
Ons sirkels loop en draaie stap
Trane trane trappe trap
Daar's n pyl agter die kap
Uitoorle en leeg getap
Vir liefde
Deur storms net vir liefde
Woestyne


Video: Vir Liefde von Karen Zoid

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Vir Liefde von Karen Zoid gefällt:

Kommentare