Casablanca
Quelle: Spotify
Op die mat lê die pos
Advertensies, die koerant
Bo-op lê 'n brief
Met'n donker rand
Jy herken in 'n waas
'n stad, 'n straat
Jy loop na die venster
En jy lees dié naam
Jy't aityd mos gedink
Môre bei ek hom maar op
Môre vra ek hoe dit gaan
Sê ek dat ek hom mis
Jy't altyd mos gedink
Waarom bel hy my nie op
Waarom ry ek nie net oor
Sommer so
Miskien mis hy my
Nooit het iets daarvan gekom
Iets val altyd voor
Dan weer dit
Dan weer dat
Altyd iets wat dringend was
Dwingend was
Beiangrik was
Belangriker als hy
Nou ja. dis verby
So onbegryplik vinnig
Nooit sal jy weer weet hoe was sy dag
Hoor hoe hy iag
Eendag wou jul tog nog saam na Casablanca gaan
Jy't altyd mos gedink
Môre bel ek hom maar op
Môore vra ek hoe dit gaan
Nou ja
Zeige deinen Freunden, dass dir Casablanca von Herman van Veen gefällt:
Kommentare