Vernietig Jouself Songtext - Fokofpolisiekar

Vernietig Jouself - Fokofpolisiekar

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself

Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn
Konditioneer my, Bybel vir my
Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebelle wat misluk het
Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself

Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek


Video: Vernietig Jouself von Fokofpolisiekar

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Vernietig Jouself von Fokofpolisiekar gefällt:

Kommentare