As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
Quelle: Spotify
Elke oggend is ek in die hel
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
Sal ek ooit rêrig kan opstaan
En nie in my bed mis nie
Gee my alkohol
Gee my 'n lewe
Gee vir my raad
Gee my 'n rede
Sodat ek kan opstaan
Verlore gebore
En elke keer as ek gaan lag
Raak ek net swaarder
Kan ek ophou lewe ná vandag
En als is weg
Draai jou ander skouer
Dan's als reg
Hoekom raak ek só kwaad
Ek vind ek raak só kwaad
En ek skree (God)
Maar dis niks werd nie
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon
Daar is iets beeldskoon in die nag
Zeige deinen Freunden, dass dir As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand von Fokofpolisiekar gefällt:
Kommentare