Wilder as die Wildtuin II Songtext - Die Heuwels Fantasties

Wilder as die Wildtuin II - Die Heuwels Fantasties

Hier’s ‘n rowwe, rou ongemak
Ek smaak jou praat
Liedjies soos homemade hamburgers maak
Sitplek, slaap
Braak

Speel-speel
Stokkies gedraai
Almal welbedeeld
Donkerdoef, Gorra-sluk
Skoongewas in pajamajas
En skoon vergeet van Moeggepraat en doppies blaas

Na die nag se lang gespys
En die stad se statiese neurie
Wat in die dagmoeders van De Waalpark se ore suis
Ek wil net ‘n toeskouer wees
Ongeaffekteerd

As sulks slim suigeling
Na die halfeindstryd deurgedring
‘n Ten-spyte-van besluit
Hierdie oortrokke fasiliteit
Begrotings is grootliks die groeipyn

Na die nag se lang gespys
En die stad se statiese neurie
Wat in die dagmoeders van De Waalpark se ore suis
Ek wil net ‘n toeskouer wees
Ongeaffekteerd

Steek my weg (3x)
Steek my weg waar
Daar waar die nag se wimpers
My nie meer kan verlei nie
Hou vir my die lig aan
Hou vir my die lig aan voor jy uitgaan

Wilder as die wildtuin
‘n Stokou, klipharde geraas
‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag
Wilder as die wildtuin

Wilder as die wildtuin
‘n Stokou, klipharde geraas
‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag
Wilder as die wildtuin

Wilder as die wildtuin
‘n Stokou, klipharde geraas
‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag
Wilder as die wildtuin

Wilder as die wildtuin
‘n Stokou, klipharde geraas
‘n Vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag
Wilder as die wildtuin


Video: Wilder as die Wildtuin II von Die Heuwels Fantasties

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Wilder as die Wildtuin II von Die Heuwels Fantasties gefällt:

Kommentare