Wilder as die Wildtuin Songtext - Die Heuwels Fantasties

Wilder as die Wildtuin - Die Heuwels Fantasties

Daar word gewoonlik slegs twee benodig (2x)
Daar’s ‘n pols wat kan ontplof
Wanneer laas halsoorkop
‘n Hartaanval vol domkrag
‘n Kop wat stop (2x)

Kom ons raak wilder as die wildtuin
‘n Stokou, klipharde geraas
‘n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem
Totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin

Maak liewer jou oë toe
Daar is geen diamante in my hande nie
Dit wat daar is in oorvloed
‘n Ongemaklike situasie

Ons kan vir ewig eerder onsself verbeel
Ons kan vir ewig eerder dieselfde speletjie speel
Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop hierdie nie
Hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop nie

Kom ons raak wilder as die wildtuin
‘n Stokou, klipharde geraas
‘n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem
Totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin

Daar word gewoonlik slegs twee benodig (2x)

Want hierdie is nie perde koop nie
Dis nie perde koop nie

Kom ons raak wilder as die wildtuin
‘n Stokou, klipharde geraas
‘n Vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag
Kom ons raak wilder as die wildtuin
Wilder as die wildtuin
Skep jou asem
Totaal en al lendelam
Wilder as die wildtuin


Video: Wilder as die Wildtuin von Die Heuwels Fantasties

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Wilder as die Wildtuin von Die Heuwels Fantasties gefällt:

Kommentare