Verwag My Terug Songtext - Die Heuwels Fantasties

Verwag My Terug - Die Heuwels Fantasties

Ek onthou dat ek net jou hand vas wou hou
Al was die ligte af
Elektrisiteit toe jy aan my raak

‘n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
‘n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom

Die trane val
Uit my blou
En ek wil net onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd

En die trane val
Uit my blou
Kan jy onthou
Hoe jy ook my hand vas wou hou
Vat my terug
Ek wil nog ‘n kans kry (2x)

Dit voel soms soos ‘n reënboog
En soms soos ‘n bom
Soms soos ‘n vals noot
En soms soos ‘n wolf

‘n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
‘n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom

En die trane val
Uit my blou
En ek wil net onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd

En die trane val
Uit my blou
Kan jy net onthou
Hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug
Ek wil nog ‘n kans kry

Terwyl ons vry
Vlieg daar vliegtuie in torings vas
En wis ons al die diere in die see uit
As ons baklei, is ek bly
Wanneer dit verby is
Verby is
As ons baklei, is ek bly
Dit is verby (4x)

En die trane val
Uit my blou
Kan jy net onthou
Hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd

En die trane val
Uit my blou
As ek kon onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Verwag my terug
Ek wil nog ‘n kans kry


Video: Verwag My Terug von Die Heuwels Fantasties

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Verwag My Terug von Die Heuwels Fantasties gefällt:

Kommentare