Modus Operandi Songtext - Die Heuwels Fantasties

Modus Operandi - Die Heuwels Fantasties

Ons gee nie werklik om nie
Maar ons wil
‘n Dwase lawaai op jou oordrom
Ek belowe
Nieks tel nie
Wat is jou modus operandi

Ons gee nie werklik om nie
Maar ons wil
‘n Dwase lawaai op jou oordrom
Ek belowe
Nieks tel nie
Wat is jou modus operandi (2x)

Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee

Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee

Slaan my om
Trek my saam met jou in
Is dit makliker om te verdwyn
As om van voor te begin

Voorbereid
Noukeurigheid
Spanningsvol
Verbeter
Vir steek-seker

Ek belowe
Nieks tel nie
Wat is jou modus operandi (2x)

Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee

Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee

Wat beteken modus operandi
Plan van aksie (2x)

Wat beteken modus operandi
Plan van aksie (2x)

Wat beteken modus operandi
Plan van aksie (2x)

Wat beteken modus operandi


Video: Modus Operandi von Die Heuwels Fantasties

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Modus Operandi von Die Heuwels Fantasties gefällt:

Kommentare