Mangemaak Songtext - Die Heuwels Fantasties

Mangemaak - Die Heuwels Fantasties

Saamspan
Saamval
Deur dik en dun vermink

Uitskakel, afskakel
Afval, uitval
Afgrond, opstaan, opdaag
Mangemaak
Uiters mangemaak (2x)

Ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Wat anders kan ek doen
Ek wil jou net op jou voorkop soen

En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wens nou weer ek was nie (2x)
‘n Grootmens nie
Ek kan nie meer nie (2x)

Ek kan nie meer nie

Ekstaties
Dat jy is
Ek sit dalk die pot mis
Of het ek myself misgis
Ek kan nie meer nie (2x)

En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Wat anders kan ek doen
Ek wil jou net op jou voorkop soen

En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wens nou weer ek was nie
En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Ek kan nie meer nie


Video: Mangemaak von Die Heuwels Fantasties

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Mangemaak von Die Heuwels Fantasties gefällt:

Kommentare