Los My Uit Songtext - Die Heuwels Fantasties

Los My Uit - Die Heuwels Fantasties

In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid
Vryheid los my uit

Ek wens die bande bars (2x)
Dit sal ons help vanaf die wal
Tot in die bodem van die sloot in vas

Ons ontwaak wanneer die son agter die berge sak
En ons gaan slaap wanneer die ander mense begin draf
Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg?
Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg?

Ek wens die bande bars (2x)
Dit sal ons help vanaf die wal
Tot in die bodem van die sloot in vas

In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid
Vryheid los my uit

In ons verbeeldings begin ons verantwoordelikheid
Vryheid los my uit

Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg?
Wanneer is genoeg ooit genoeg, ooit genoeg?

Vryheid los my uit
Altyd die heeltyd
Vryheid los my uit
Altyd die heeltyd (2x)
Vryheid los my uit
Altyd die heeltyd


Video: Los My Uit von Die Heuwels Fantasties

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Los My Uit von Die Heuwels Fantasties gefällt:

Kommentare