Ou Ryperd Songtext - Die Grafsteensangers

Ou Ryperd - Die Grafsteensangers

Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou rydae verby is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Hei, ou ryperd van my

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip, ou perd
Daar's voer en rus
Jy doen jou bes, ou perd

Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van tant Hannie op die plaas

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip, ou perd
Daar's voer en rus
Jy doen jou bes, ou perd

Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van tant Hannie op die plaas

O ji-ji-ji


Video: Ou Ryperd von Die Grafsteensangers

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Ou Ryperd von Die Grafsteensangers gefällt:

Kommentare