Die Houtkruis Songtext - Danie Botha

Die Houtkruis - Danie Botha

Daar was 'n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek onthou vir Dawid
Voor die ark het hy gedans en juig
Na die kruis van Jesus
Hoe sal ons kan hande vou en swyg

Daar was 'n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Wie sal my kan stil maak
Wie sal my kitaar se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak
As my voete dan in dans los wil breek

Daar was 'n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak

Daar was 'n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Daar was 'n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing


Video: Die Houtkruis von Danie Botha

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Die Houtkruis von Danie Botha gefällt:

Kommentare