Sal Oorlog Vir Jou Maak Songtext - Adam

Sal Oorlog Vir Jou Maak - Adam

Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie
Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan
Jy lyk so verleidelik
So onvermydelik mooi vir my
Niemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nie

Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Oh... Beter as enige ander ou
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak

Ek dink ek weet wat jou oë vir my wil sê, Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hê
Ons val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jou
Niks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nie

Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Oh... Beter as enige ander ou
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak

Sal oorlog vir jou maak

Video: Sal Oorlog Vir Jou Maak von Adam

Teilen

Zeige deinen Freunden, dass dir Sal Oorlog Vir Jou Maak von Adam gefällt:

Kommentare